{"id":683,"date":"2021-10-09T05:40:36","date_gmt":"2021-10-09T05:40:36","guid":{"rendered":"https:\/\/agrihr.co.za\/?p=683"},"modified":"2021-11-16T08:30:07","modified_gmt":"2021-11-16T08:30:07","slug":"passer-draaier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/agrihr.co.za\/passer-draaier\/","title":{"rendered":"PASSER & DRAAIER"},"content":{"rendered":"\n

VILLIERS \/ OOS-VRYSTAAT<\/p>\n\n\n\n

MY KLI\u0401NT, \u2018N GEVESTIGDE SAKE-EIENAAR MET TOONAANGEWENDE BESIGHEDE IN DIE METAALBEDRYF, BENODIG TANS ‘N ERVARE PASSER & DRAAIER BY SY WERKSWINKEL IN VILLIERS, OOS-VRYSTAAT.<\/p>\n\n\n\n

Hierdie is \u2018n langtermyn geleentheid vir \u2018n verantwoordelike persoon met \u2018n passie vir ontwerp en draaiwerk. Die kandidaat sal hoofsaaklik komponente van landbouboumasjinerie en -toerusting vervaardig, installeer en ontwerp.<\/p>\n\n\n\n

Die geskikte kandidaat met nagenoeg vyf jaar toepaslike ondervinding. Tegniese- \/ meganiese agtergrond en aanleg is noodsaaklik vir hierdie pos. Die ideale kandidaat moet onder druk, onafhanklik en baie noukeurig kan werk, asook eie inisiatief gebruik. Aansoekers met spesifieke ondervinding in landbouwerkswinkels, met \u2018n toepaslike tersi\u00eare kwalifikasie, sal voorkeur geniet.<\/p>\n\n\n\n

Pligte behels ondermeer;<\/p>\n\n\n\n